Took you long enough!! I assume there were no turtels in that pond? Tell Ceciel I said nice carp. You can be lucky that she was there to lend you one of her carps so you could send us a picture. Ek sal hom so 4kg skat in die voorkop en so 1 kg in die lyf.
Ek en Mr meduim pacer gaan ons luck try vrydag by die see. Will begin kyk of die rigs wat ons by 90 mile will gebreik gaan werk of nie. Ek het ook n boek wat ek saam met jou pa hulle wil stuur as hulle oorkom om vir julle te kom kuier. Sal jou so bietjie opskerp met die surfcasting side of things. Hoop nie jy het al vir jou gear begin koop nie. Lees eers die boek. Het baie goeie raad oor 90 mile beach. Of stuur vir my jou email dan probeer ek dit vir jou mail. Sal net n moerse file wees wat jy dan net moet download.
2 comments:
Took you long enough!!
I assume there were no turtels in that pond?
Tell Ceciel I said nice carp. You can be lucky that she was there to lend you one of her carps so you could send us a picture.
Ek sal hom so 4kg skat in die voorkop en so 1 kg in die lyf.
Ek en Mr meduim pacer gaan ons luck try vrydag by die see. Will begin kyk of die rigs wat ons by 90 mile will gebreik gaan werk of nie.
Ek het ook n boek wat ek saam met jou pa hulle wil stuur as hulle oorkom om vir julle te kom kuier.
Sal jou so bietjie opskerp met die surfcasting side of things.
Hoop nie jy het al vir jou gear begin koop nie. Lees eers die boek. Het baie goeie raad oor 90 mile beach. Of stuur vir my jou email dan probeer ek dit vir jou mail. Sal net n moerse file wees wat jy dan net moet download.
Post a Comment