Sunday, November 9, 2008

Alkohooliese Middels

Na n baie slegte naweek van drink by n sekere Mr. medium pacer, is daar strek oorweeg om te stem dat daar geen Alkohooliese middels saam geneem word vir die groot hengel fees wat gaan plaas vind tussen die 1st en 8st maart 2009.
Om dinge slegter te maak het Mr. Paaling Scavager op n tiekie toer gegaan opsoek na die verneemde Ngroto Lake aan die Suide van Hamilton, en nadat hy tien keer rondom die vernoemde lake gevat is op sy tiekie toer het hy verneem dat drank nie met sy lyf ooreenstem as hy die volgende dag op tiekie toe will gaan nie.
Daar is baie bespiegel dat die vernoemde Ngroto Lake die grootste goud vis aan die suidelike Hemisphere bevat en dat daar n sterk pooging gaan verneem word om die merkwaardige goudvis te vang.

No comments: