Monday, December 8, 2008

Couple of our fish from the weekend.







We do try.
ST



1 comment:

Paaling Scavager said...

So waar is al die groot vis. Ons weet nou al teen die tyd dat daardie size algemeen is daar by jou.
Ons soek verbeteringe!
By ons kant kan dit net beter, maar by jou lyk dit of julle agteruit gaan.

Spot maar net. Awesome

Hoop jy bring bietjie van jou skills terug vir die komp.

En waar is jou pa se fotos?

Ons is ook net bly dat toytjie darem n vissie gekry het. Dit lyk my n mens hoef darem nie te hard te werk vir die vis daar in Aus nie. Hier is dit net die ouens met die true karp angling skills wat hiedie slinkse karpe kan vang.